Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: Ons het die naweek my sus Mona se kombuistee en hennepartytjie op Kalmoesfontein gehou. Vir praktiese redes kon Jacques nie saamkom nie. Ek het vir hom ‘n video gemaak om te wys hoe mooi dit is en toe is dit so mooi dat ek sommer kies om dit hier ook te deel as ‘n groot dankie aan Cornelia wat ons toegelaat het om haar pragtige plek en toebehore te gebruik om my sus se droom waar te maak. ‘n Groot dankie ook aan Colleen en die res van die Bridal Bende.